Die ANC se uitheemse konsep van Afrikaans as ‘n inheemse taal

Hierdie week op #Uitgesproke bespreek Cilliers Brink die ANC se uitheemse konsep van Afrikaans as ‘n inheemse taal en die jakkalsdraaie wat Blade Nzimande probeer gooi om sy haatdraende Beleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings te verdedig en die konstitusionele hof se uitspraak te minag.

https://podcasts.google.com/feed/aHR0cHM6Ly9hbmNob3IuZm0vcy82ZGI2NDE0MC9wb2RjYXN0L3Jzcw/episode/M2VjNjViNWYtNWM4My00YjliLWE2ZGYtMWI0ZDU1MWRmODA0?sa=X&ved=0CAUQkfYCahcKEwj476L4isrzAhUAAAAAHQAAAAAQAQ

Hoe die magsbehepte ANC Tshwane-inwoners in die steek gelaat het

Hoe die magsbehepte ANC Tshwane-inwoners in die steek gelaat hetDie Konstitusionele hof het bevestig dat die ANC se magsvergryp in Tshwane onregmatig was. Hierdie week op Uitgesproke bespreek Cilliers Brink hoe die ANC Tshwane-inwoners en die DA

https://podcasts.google.com/feed/aHR0cHM6Ly9hbmNob3IuZm0vcy82ZGI2NDE0MC9wb2RjYXN0L3Jzcw/episode/YmY3ODZlMDktZjJhMC00ZTQ2LWE4NjEtOTBlNzFiYjI0M2E3?sa=X&ved=0CAUQkfYCahcKEwj476L4isrzAhUAAAAAHQAAAAAQAQ

Is meer mag vir die Wes-Kaap ‘n model vir die res van die land?

Is meer mag vir die Wes-Kaap ‘n model vir die res van die land? In ‘n nuwe weeklikse potgooi, Uitgesproke, praat die DA se Cilliers Brink oor of Wes-Kaapse afstigting nodig is en hoe meer magte op plaaslike vlak dienslewering kan verbeter.

https://podcasts.google.com/feed/aHR0cHM6Ly9hbmNob3IuZm0vcy82ZGI2NDE0MC9wb2RjYXN0L3Jzcw/episode/OWFkOGE4MTMtNDU4NS00NWRmLTk0OTYtNGJjYzQ4ODI0YTlj?sa=X&ved=0CAUQkfYCahcKEwj476L4isrzAhUAAAAAHQAAAAAQAQ